oor ons
Waarna streef ons?
Naverkope diens
Ons stel werklik belang dat u meer as tevrede is met dit wat u gekoop het! Deur die navorsing van die behoeftes oor die jare, ontwikkeling van vervaardigingsproses en met die samewerking met verskeie boere, bied ons die kwaliteit produkte aan.
Om by te dra tot die skoner omgewing
Ons fokus is om deur herwinning en behandeling, by te dra tot skoner stedelike en plattelandse omgewing. Daarom word ons produkte slegs van die beste gehalte herwinde plastiek gemaak, wat slegs deur ons behandel word om kwaliteit produkte te vervaardig.
Lang-termyn kwaliteit produkte
Alle produkte word volgens SABS standaard vervaardig. Ons fokus op sterk, langdurige produkte vir lang-termyn gebruik. Weens die behandeling kan die produkte vir jare gebruik word en sal nie roes. Die produkte word vir die Suid Afrikaanse son en weer vervaardig!

Lamhokke
- 1.25m breed x 1m hoog
- 1.5m breed x 1m hoog
- 2m breed x 1m hoog
Kruiphekkies
- 1.5m breed x 1m hoog
- 2m breed x 1m hoog
Opvou kraal
- 1.5m breed x 1m hoog
Lamhokke
- 1.25m breed x 1m hoog
- 1.5m breed x 1m hoog
Kruiphekkies
- 1.5m breed x 1m hoog ; 18cm openinge
- 1.5m breed x 1m hoog ; 20cm openinge
- 2m breed x 1m hoog ; 18cm openinge
- 2m breed x 1m hoog ; 20cm openinge
Opvou kraal
- 1.5m breed x 1m hoog
Lamhokke
- 1.25m breed x 1m hoog
- 1.5m breed x 1m hoog
Kruiphekkies
- 1.5m breed x 1m hoog ; 18cm openinge
- 1.5m breed x 1m hoog ; 20cm openinge
- 2m breed x 1m hoog ; 18cm openinge
- 2m breed x 1m hoog ; 20cm openinge
Opvou kraal
- 1.5m breed x 1m hoog
GALLERY
Hekkies
Kliënte
Skoue
GALLERY
Hekkies
Kliënte
Skoue
GALLERY
Hekkies
Kliënte
Skoue
Kontak ons
- 07 222 888 07
Besigheids ure
Maandag – Vrydag : 8.15 tot 17.00
Saterdae : 8.15 tot 13.00
Sondae : Toe
Kontak ons
- 07 222 888 07
Besigheids ure
Maandag – Vrydag : 8.15 tot 17.00 Saterdae : 8.15 tot 13.00 Sondae : Toe

Interessante inligting oor ONS produkte vervaardiging
Die materiaal gebruik vir die vervaardiging van die plastiese hokke, hekkies, kampe en krale is 100% gemaak van herwinde plastiek vanaf die Bloemfontein en omliggende distrikte. Daarmee dra ons by tot skoner omgewing en deur samewerking met herwinnings firmas, werkskepping vir plaaslike herwinners.

119 barry richter street, fleurdal, bloemfontein, 9301